Riaan Benadé – Haai Haai Lyrics

Haai Haai Lyrics By Riaan Benadé ft. Ricus Nel

Het Ricky jou vertel
Van oom Dries du Plooy
Hy’s so fris, so sterk, so moerig soos ‘n daggabooi

Manne hy’s nors, hoor,
jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad

Maar as die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy en sê “Kêrels, wag ‘n slag…”

Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai

Eindelik innie veld, vat skaars ‘n spoor
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor

Toe vat ons ‘n breek, want ons is dik gevreet
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek

En die bakkie staan en idle
Reg om verder te jag
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê “Kêrels, wag ‘n slag…”

Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai

Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai

Ooh eet, eet, eet
Die hardekole knetter
Eet, eet, eet
Ons vat ‘n bietjie better
Dis laat in die aand almal wil gaan slaap, maar oom Dries wil eers iets sê

RELATED POST:   Riaan Benadé & Jay – Rowwe Bliksem Lyrics

“Kêrels wag ‘n slag…”

Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai

Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
Eet eet eet ons voete vattie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai

Eet, eet, eet die hardekole knetter
Eet, eet, eet ons vat n bietjie better
Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai

Ek mis my vrou se slaai