Jo Black – Sê my Mamma Lyrics

[Jo Black – Sê my Mamma Lyrics]

As ons kon terug vat wat ons sê
Woorde wat soos klippe in ons harte lê.
H0ekom maak ons seer
En doen dit keer op keer.

Hierdie dans het ons al moeg gedans
Omgedraai altyd ‘n tweede kans
H0ekom stamp ons kop
Wanneer gaan dit stop

So sit ‘n bietjie Springsteen op die radio
Laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou
Betty Davis Eyes dat ons saam kan sing
En ‘n nuwe bottel wyn op ‘n weer begin

Sê my mamma
Het jy my nou lief
Kom ons voel weer bietjie jonk
Kom ons raak weer verlief
Sê my mamma
Al word ons oud
Sal ons vire aanhou brand
In ‘n wêreld koud.
Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis.
Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis.

Die lewe kan ook soms vir jou ‘n grondpad gee
Al is ek kaalvoet, ek loop hom weer.
Elke afdraai pad, lei my na jou hart

Jou hand in myne is H0e dit hoort
Ek en jy vir altyd want soort soek soort
Jy’s my donkerwolk, se goue rand

So sit ‘n bietjie Springsteen op die radio
Laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou
Betty Davis Eyes dat ons saam kan sing
En ‘n nuwe bottel wyn op ‘n weer begin

RELATED POST:   Jo Black – Lyn in die Sand Lyrics