Jo Black – Genoeg vir My Lyrics

[Jo Black – Genoeg vir My Lyrics]

Jy staan by my
As ek op my pad verdwaal
Aa die wêreld om my inmekaar val
Sal jy altyd langs my staan
In rowwe tye sal jy

Roep na my
Uit die dieptes van jou hart
Ek wil deel wees van jou goed en smart
Ek sal altyd langs jou staan

Want ons albei weet
Ons is bloed dikker as water
Trek ons harte al H0e nader
Jy’s die een wat my verstaan
Ek lê ‘n eed soos die gelofte
Hierdie lied is my belofte
Dat ek altud jou rug sal hê

Want jy
Jy’s meer as net ‘n vriend
Jy’s’n broer vir my
Na alles wat ons deur is nog aan my sy
Kan nie glo my ma’t gesê jy’s nie goed vir my
Maar ek moet bely
Dat jy
Jy’s meer as net ‘n vriend
Jy’s’n broer vir my
Rug teen rug sal ek en jy altyd saam baklei
‘n Oorlog kan maar kom
Dit is gou verby
Want dis ek en jy.

Stap saam met my
Deur die lewe en sy leed
Dit verbaas my want ek weet jy weet
Ek sal altyd langs jou staan

Want ons albei weet
Ons is bloed dikker as water
Trek ons harte al H0e nader
Jy’s die een wat my verstaan
Ek lê ‘n eed soos die gelofte
Hierdie lied is my belofte
Dat ek altud jou rug sal hê

Want jy
Jy’s meer as net ‘n vriend
Jy’s’n broer vir my
Na alles wat ons deur is nog aan my sy
Kan nie glo my ma’t gesê jy’s nie goed vir my
Maar ek moet bely
Dat jy
Jy’s meer as net ‘n vriend
Jy’s’n broer vir my
Rug teen rug sal ek en jy altyd saam baklei
‘n Oorlog kan maar kom
Dit is gou verby
Want dis ek en jy.

RELATED POST:   Jo Black ft. Refentse – Rig Jou Oë Na Die Berge Lyrics

jy
Jy’s meer as net ‘n vriend
Jy’s’n broer vir my
Na alles wat ons deur is nog aan my sy
Kan nie glo my ma’t gesê jy’s nie goed vir my
Maar ek moet bely
Dat jy
Jy’s meer as net ‘n vriend
Jy’s’n broer vir my
Rug teen rug sal ek en jy altyd saam baklei
‘n Oorlog kan maar kom
Dit is gou verby
Want dis ek en jy.