Jo Black ft. Refentse – Rig Jou Oë Na Die Berge Lyrics

[Jo Black ft. Refentse – Rig Jou Oë Na Die Berge Lyrics]

Gee my net ‘n oomblik, ek wil jou iets vertel
Ek skryf nie elke dag ‘n liedjie vir my beste pel
Ja die dae was kort en die nagte lank
Kan jy sien H0e ons drome na die hemel rank

Ek is hier vir goeie tye, but that’s not all
Jy weet ek staan hier in jou H0ekie as die storms rol
Ek hoop jy hoor my mooi you will always be my boy
Just give me one call en woeps val die manne!

As dit donker raak
Moet jy weet
Jy maak saak

Rig jou oë op na die berge, ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge, jou gebede maak jou sterker
En op my kniee, sal ek in tree vir jou
Rig jou oë op na die berge

As die donker kom en jou hart verdwaal
Sal ek die stilte vir jou storm in die hemel gaan haal
Ek weet die dag sal kom wat jy terug gaan kyk
En sien H0e maak die Here al jou paaie gelyk

Elke oggend wat ons opstaan is ‘n tweede kans
Jou storie is ‘n lied leer op die ritmes dans
En as die lewe druk en jy wil moet opgee
Sit jou hande bymekaar, gaan veg op jou kniee

Laat my hoop jou dra
Druk net deur
Jy’s amper daar

Rig jou oë op na die berge, ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge, jou gebede maak jou sterker
En op my kniee, sal ek in tree vir jou
Rig jou oë op na die berge

RELATED POST:   Jo Black – Die Herhinnering Lyrics

Ek kyk op na die berge
Rig jou oë op na die berge
En waar sal my hulp vandaan kom
Rig jou oë op na die berge
My hulp kom van die Here wat hemel en aarde geskape het
Rig jou oë op na die berge

Rig jou oë op na die berge, ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge, jou gebede maak jou sterker
En op my kniee, sal ek in tree vir jou
Rig jou oë op na die berge