Jo Black – Dalk te Laat Lyrics

[Jo Black – Dalk te Laat Lyrics]

Ons los ons drome vir more
Want more is nog ‘n dag
Ons klou nog aan gister
Asof tyd vir ons wag

Mense se menings
Is ons drome se dood
Hou jou oog op die teiken
En vat nie die skoot

Maar ons mis al die ure
En tyd gaan verby
Dit is ‘n ritme van binne
Wat by ons sal bly

Haal jou drome uit jou tas
Want die pad lê oop en wag
Moenie wag todat tud stilstaan noe
Moenie wag tot die dood ons kom haal nie
En dit storm in jou hart
Vir elke droom wat wakker raak
Moenie wag totdat tyd stilstaan nie
Moenie wag tor die dood ons kom haal
Want more’s dalk te laat

Hy vat nie ‘n kans nie
Want jy’s b*ng jy verloor
Jy wil dit nie waag nie
Want dit voel net te groot

Want ons mis al die ure
En tyd gaan verby
Dit is ‘n ritme van binne
Wat by ons sal bly

Haal jou drome uit jou tas
Want die pad lê oop en wag
Moenie wag todat tud stilstaan noe
Moenie wag tot die dood ons kom haal nie
En dit storm in jou hart
Vir elke droom wat wakker raak
Moenie wag totdat tyd stilstaan nie
Moenie wag tor die dood ons kom haal
Want more’s dalk te laat

Haal jou drome uit jou tas
Want die pad lê oop en wag
Moenie wag todat tud stilstaan noe
Moenie wag tot die dood ons kom haal nie
En dit storm in jou hart
Vir elke droom wat wakker raak
Moenie wag totdat tyd stilstaan nie
Moenie wag tor die dood ons kom haal
Want more’s dalk te laat

RELATED POST:   Jo Black – Sê my Mamma Lyrics