Franja Du Plessis – Gee Die Beker Lyrics

[Franja Du Plessis – Gee Die Beker Lyrics]

H0e kan ek net sit en kyk
As ek sien H0e dit om jou lyk

H0e jy jou kop so hard bly stamp
En H0e die hoop in jou siel verdamp

Hierdie hart van my breek
Kan ek vurigheid in jou aansteek

Jy gaan sien jy sal bo uitkom
Waar jy geplant is moet jy aanhou blom

Ek is hier ek luister na jou hart
H0e kan ek jou seer wegvat
Gee die beker maar vir my
Stuur dit by jou verby
Hierdie arms sal jou nooit verlaat

Maar ek weet jy is ook sterk genoeg
Ek verstaan jy raak ook somtyds moeg
Ek is langs jou as jy val
Ek sal die pleisters weer gaan haal
Om jou wonde toe te maak

Ek bly altyd lief vir jou
Ek sal my arms om jou bly vou

H0ekom is dit dan so moeilik om
By jou regte gevoelens uit te kom

Ek is hier ek luister na jou hart
H0e kan ek jou seer wegvat
Gee die beker maar vir my
Stuur dit by jou verby
Hierdie arms sal jou nooit verlaat

Maar ek weet jy is ook sterk genoeg
Ek verstaan jy raak ook somtyds moeg
Ek is langs jou as jy val
Ek sal die pleisters weer gaan haal
Om jou wonde toe te maak

Ek is hier ek luister na jou hart
H0e kan ek jou seer wegvat
Gee die beker maar vir my
Stuur dit by jou verby
Hierdie arms sal jou nooit verlaat

RELATED POST:   Franja Du Plessis – Los Jou Hart Lyrics

Maar ek weet jy is ook sterk genoeg
Ek verstaan jy raak ook somtyds moeg
Ek is langs jou as jy val
Ek sal die pleisters weer gaan haal
Om jou wonde toe te maak

Ek is hier ek luister na jou hart