FATMAN – Vet Vrou Lyrics

FATMAN – Vet Vrou Lyrics

[FATMAN – Vet Vrou Lyrics]

My ouma het gesê as jy iets so graag wil hê moet jy net vra
Nou wat staan my dan te doen, ek wil nie baie meisies soen, maar net vir haar
En word ek dalk geseën met so ‘n meisie drie in een sal ek haar trou
Ek sal vir altyd by haar bly, ek sal haar aantrek soos ‘n trui
Ag gee my net ‘n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toevou, toevou, ja

Daar’s baie meisies mooi en sag, baie models wat nog wag, so baie opsies
Maar wat sal ek myself tog steur aan al daai girls so uitgeteer en anoreksies
Ek wil geen trophy troue hê, ek het lankal mos gesê jy kan haar hou
Want sy is dunner as ‘n stok, wat help dit om te jok, ek soek beskerming teen die kou
Ag gee my net ‘n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou

Sy kan my in haar rolle toevou, toevou, ja
Ag gee my net ‘n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag gee my net ‘n dik stuk, dik stuk, ja
Ag gee my net ‘n vet vrou

Sy moet my altyd op my plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toevou, toevou, ja
Ag gee my net ‘n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag gee my net ‘n dik stuk, dik stuk, ja

RELATED POST:   Florist – Sci - Fi Silence Lyrics