Droomsindroom – MEER Lyrics

MEER Lyrics By Droomsindroom

Adrenalien loop by my voorkop af
Dit voel of ek vir myself sit en wag
Om te dooi. My kop is seer
Dit is Maandag oggend
Ek voel al klaar weer
Uit beheer

Ek wil meer wees
Ek wil meer wees
Ek wil meer wees
Ek wil meer wees vir myself
Ek wil meer wees
Ek wil meer wees
Ek wil meer wees
Ek wil meer wees vir myself

Soms wil ek skree. Op die wolke spring
Alles vergeet. Niks maak sin
Die wêreld brand. My kop is seer
Dis Maandag oggend. Ek voel al klaar weer
Uit beheer

Ek wil meer wees
Meer wees
Meer wees
Ek wil meer wees vir myself
Ek wil meer wees
Meer wees
Meer wees
Ek wil meer wees vir myself

Ek wil meer wees
Meer wees
Meer wees
Ek wil meer wees vir myself
Ek wil meer wees
Meer wees
Meer wees
Ek wil meer wees vir myself