Droomsindroom – Amen Lyrics

Amen Lyrics By Droomsindroom

Wees gerus jy staan nie langs reuse nie
Inteendeel, daars plek vir een of twee
Sê jy benodig, maar almal nodig,
geleënde wind-baadjies

Druk my vas vir een sekonde,
Los my weer sonder
Asem
Spoeg emosie sonder skaamte
In donker aande skree
Amen

Mos altyd reg, of sleg
Hel ek weet nie meer nie
Inteendeel, hierdie voel te bekend
Noem my verlore, dalk gebroke
Ag fok, noem my sommer albei

Druk my vas vir een sekonde,
Los my weer sonder
Asem
Spoeg emosie sonder skaamte
In donker aande skree
Amen

En almal sê jy benodig, maar almal nodig
Jy sê jy benodig, maar almal nodig
Jy sê jy benodig, maar almal nodig
Jy sê jy benodig, maar almal nodig

Druk my vas vir een sekonde,
Los my weer sonder
Asem
Spoeg emosie sonder skaamte
In donker aande skree
Amen