Droomsindroom – Afrika Son Lyrics

Droomsindroom – Afrika Son Lyrics

Vleg my toe in jou sonskyn somerson hare.
Daar waar die waters bloei, het ons saam gegroei.
Saam mekaar. Teen mekaar.

Ek voel vuil in modder.
Spoel my af skoon soos lente.

Want jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak
Jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak

Opgesaal.
Ek gaan huis toe. Saam met die wind.
Daar waar die berge blou is, ‘n siel of twee rus.
Vind my daar. Hou my daar.

Ek voel vuil in modder.
Spoel my af skoon soos lente.

Want jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak
Jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak

Jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak
Jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak

Want jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak
Jys my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak