Chris Else – Gesonde Gif Lyrics

[Chris Else – Gesonde Gif Lyrics]

‘N stukkie van jou soen is arseen
Al lankal in my bloed tien-tien-een
Dit help nie eers soos ek stry daar teen
‘N stukkie van jou soen is arseën

‘N raak aan jou gesig is dodelik
Al is dit so onverantwoordelik
Ek kan nie rerig dink behoorlik
‘N raak aan jou gesig is dodelik

Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel
soveel kere

Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien H0e vinnig brand hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond

Ek kan nie meer so lekker fokus
Ek voel dit deur my are loop dis
Altyd die perfekte dosis
Ek kan nie meer so lekker fokus

En daars ‘n bitter in die soet
Van jou en my, maar
H0ekom sal ons iets wat goed voel wil baklei

Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel
soveel kere

Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien H0e vinnig brand hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond

Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel
soveel kere

Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien H0e vinnig brand hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond.