Brendan Peyper – Skeur My Klere Lyrics

Skeur My Klere Lyrics By Brendan Peyper

Ek lees lippe
Moenie sê wat jy dink
Want jou soene praat in sinne
Ek kan sien dat jy weet
Wat ek soek hier binne
Jy’t die hef in die hand
En ek weet jy’s ‘n girl met planne
Ek hang aan jou lippe
Jy gaan vat ma’ nie los

Jy verlei my diep hier binne
Kan nie help kan nie keer
Jy besteel my van my sinne
Jy’t die hef in die hand
En ek weet jy’s ‘n girl met planne
Gaan nie keer (Gaan nie keer)
Jy’t beheer (Jy’t beheer)
Jy kan my (Jy kan my)
Arresteer

Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
As liefde dan ‘n misdaad is
Is ek ’n krimineel
‘n Krimineel
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
Boei my hand aan joune vas
Want ek’s ’n krimineel
‘n Krimineel vir jou

Ek like jou soene
En ons dans op die telling
Van jou skelm planne
Sit ‘n voet in die H0ek
Hou vas met albei hande
Ek is vasgevang
jy’t beheer van al die manne
Ek kou klippe
Jy’s so krimineel

So mooi en op jou stukke
En elke draai
Is gelaai met strikke
Ek is vasgevang
Jy beheer my met jou lippe
Gaan nie keer (Gaan nie keer)
Jy’t beheer (Jy’t beheer)
Jy kan my (Jy kan my)
Arresteer

Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
As liefde dan ‘n misdaad is
Is ek ’n krimineel
‘n Krimineel
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit
Boei my hand aan joune vas
Want ek’s ’n krimineel
‘n Krimineel vir jou

RELATED POST:   Brendan Peyper – Meisies Soos Jy Lyrics

(Oeh)
Boei my vas
Lewenslank
As dit is wat dit vat om saam met jou te wees
As liefde ooit krimineel kan wees
Boei my vas
Lewenslank
As dit is wat dit vat om saam met jou te wees
sluit my toe en gooi die sleutel weg
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit (Oeh)
As liefde dan ‘n misdaad is

Is ek ’n krimineel
‘n Krimineel (Krimineel)
Skeur my klere
Trek die waarheid uit my uit (Waarheid uit my uit)
Boei my hand aan joune vas
Want ek’s ’n krimineel
‘n Krimineel vir jou
Skeur my klere
Boei my hand aan joune vas
Want ek’s ’n krimineel
‘n Krimineel vir jou