Brendan Peyper – Alleen Braai Lyrics

Alleen Braai Lyrics By Brendan Peyper

Ek weet nie wat om te sê nie
Ek weet nie wat ek wil hê nie
Ek weet nie wat ek vir jou kan gee nie
Al wat ek weet is ek kort net tyd
Jy weet net wat om te sê
Jy weet net wat jy wil hê

Al weet ek dat jy my glad nie glo nie
Dis niemand as dit nie jy is nie
So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan
En ons kyk waar die aand heen gaan
Vir jou gaan ek in my bakkie laai
En vat om alleen te braai
Ek wil vir jou ek deur die vlamme kyk
Jy maak dit maklik met hoe jy lyk
Vir jou gaan ek in my bakkie laai

En vat om alleen te braai
Alleen braai
Alleen braai
Ek weet nie waar om te gaan nie
Weet nie waar ek met jou staan nie
Al wat ek weet is ons is nie klaar nie
En dat ek weet dat dit is net jy
Jy ken die pad en die plek
Jy ken die roete perfek
Ek dink nie jy dink ons is al daar nie

Dis nêrens as dit nie jy is nie
So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan
En ons kyk waar die aand heen gaan
Vir jou gaan ek in my bakkie laai
En vat om alleen te braai
Ek wil vir jou ek deur die vlamme kyk
Jy maak dit maklik met hoe jy lyk

RELATED POST:   Bosom P-Yung – Abrabor Lyrics

Vir jou gaan ek in my bakkie laai
En vat om alleen te braai
Alleen braai
Alleen braai
Ek weet ‘n girl soos jy
Kom net oor my pad eenkeer in ‘n leeftyd
Ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy
Ek weet ‘n girl soos jy

Kom net oor my pad eenkeer in ‘n leeftyd
Ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy
So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan
En ons kyk waar die aand heen gaan
Vir jou gaan ek in my bakkie laai
En vat om alleen te braai

Ek wil vir jou ek deur die vlamme kyk
Jy maak dit maklik met hoe jy lyk
Vir jou gaan ek in my bakkie laai
En vat om alleen te braai
Alleen braai
Alleen braai
Na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na
Hmmm