Ashton Wheeler – Hemel Op Die Water Lyrics

Ashton Wheeler – Hemel Op Die Water Lyrics

[Ashton Wheeler – Hemel Op Die Water Lyrics]

Dis Spierwit daar buite
Eks in die koue oggend reën met jou wasem teen die ruite
Het die seisoen jou hart kom draai
Jou die laaste keer gesien in Jeffreys Baai

Onthou jy die see? En die sand op jou lyf
Dit was daai aand toe hemel op die water gedryf het
Is dit jy wat die sout in my wonde so vryf
Ek het die water alreeds aan my bene gevoel
En ek sien dit kom nader aan die rivier se spoel

Ek onthou jou lag.
En jou sagte hande vat
En al die laat aande
Saam met jou op ‘n donker pad
Wat kan jy daarvoor wys
Het jy eerste prys gekry