[Ashton Wheeler – Drome Lyrics]
Die liggies het gedans
Dit was die einde van die maand
Dit was ‘n laat September aand
Die musiek het so geraas
Al my vriende wou net weet
Ek het gesweer jy was die een
Ek wonder waar’s jy nou
As ek jou net weer kan vashou
Ek wens ons kon droom soos toe ons dans
En hoop vir nog ‘n kans
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Voel die ritme in my bors
Weet ek sal jou nooit kan los
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Soos die uurglas vinnig uitloop
Weet ek ons tyd raak alweer min
So jys weer terug op die dorp
Dis goed om jou te sien,
Weet jy al nou wat jy wil word….
Ek dog ek vat maar net ‘n kans
So ek vra jou vir ‘n dans
Ek wens ons kon droom soos toe ons dans
En hoop vir nog ‘n kans
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Voel die ritme in my bors
Weet ek sal jou nooit kan los
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Soos die uurglas vinnig uitloop
Weet ek ons tyd raak alweer min
Ek wens ons kon droom soos toe ons dans
En hoop vir nog ‘n kans
Niks kan jou uit my hart se drome jaag
Leave a Reply