[Ashton Wheeler – Adrenalien Lyrics]
Gedagtes van jou dwaal in my kop
Is dit die einde in sig of net die storm se weerlig
En H0e dit flits teen die muur
Wie kan dit vang
Is jou drome te ver en die wêreld te groot
En kan jou arms dit toe vou
En veilig behou
Soos die berge blou in die oggend dou
As die lig deur breek, sal jy my onthou
Sal jy kan
Sê my is jy dan warm, of is jy lou
As die adrenalien inskop net oor jou
Sal jy saam ry, sal jy saam ry
Sal jy saam ry
En by my bly
Als verander nou
Maar ons wil die oomblik vashou
Als verander nou
Maar ons wil die oomblik vashou
Als verander nou
Soos die berge blou in die oggend dou
As die lig deur breek, sal jy my onthou
Sal jy kan
Sê my is jy dan warm, of is jy lou
As die adrenalien inskop net oor jou
Sal jy saam ry, sal jy saam ry
Sal jy saam ry
En by my bly
Leave a Reply